Die_Liedjieskrywer
Ek is 'n gemaklike en opregte persoon wat daarvan hou om te lag en te gesels oor sake van die hart. As 'n introvert is dit vir my lekker om te luister na ander en diep...
Crebo_187
Vriendelik, humoristiese persoon wat mal is oor die buitelewe. Hou van jag, visvang en nature walks. Nie groot op die hele club scene nie.