Louwtjie002
Eks spontaan vriendelik saggeaard liefdevol hulpvaardig eerlik reguit en chrisen Hou van buitelewe dans braai kos maak deftig reguit presies op my werk
Alexander_400
Eerlik, gewone mens, liefdevolle, Christelik, plat op die aarde .Soek iemand wat my Sal verstaan en aanvaar en my lief het net soos Ek is.