RP1
Ek is geleerd en welberese. Geniet die fyner dinge in die lewe. Lief daarvoor om nuwe plekke, dinge en mense te ontdek. Ek het goeie waardes en werksetiek en is nogal sosiaal.
Nesekis0405
Ek is ''n liefde volle mens maar soek ook my alleen tyd. Glo almal het iets mooi in hulself en dit is wat ek sal raak sien. Ek kom met almal oor die weg. jonk en oud....