vampirelady
Ek is spontaan, vriendelik goeie persoonlikheid en wil die lewe geniet in alle opsigte, hou daarvan om fun te kan he en net genoeg liefde te kan reg is opsoek na ware liefde,
Ellen4040
Ek is nog opreg het n goeie hart, asb nie lus vir speeletjies en bullshit nie, so as jy nie ordentelik en opreg kan wees nie los my uit