Nivia
Ek is 'n lewenslustige mens. Geniet kamp, diepsee visvang, en mal oor diere. Ek is 'n eerlike oop mens, wat eerlikheid terug verwag.
KinkyTinkie
Ek is fun, en praat baie meestal engels. Ek love honde, musiek, dans en slaap. Haha Ek is ideale party animal.