BraaibroodjieQueen
Om te begin, ek kan lekker braaibroodjies maak😁. Ek hou van lekker kuier saam familie en vriende. Ek's oop vir meeste uitdagings (behalwe berg klim en op...
Nella83
Borrelend, glad nie vol fiemies nie, weet wat ek in die lewe wil he en nie wil he nie. Hou van enige buitemuurse aktiwiteite.