Outdoorgirlmatix
Ek is mal oor die natuur en buitelewe. 4x4 Ry, Pilanesberg, stap roetes, kamp, piekniek in die veld laat my tick. Ek is romanties en glo in crazy wees en mekaar op die hande...
Flikflooi_143
"What you see is what you get" Ek werk hard maar hou ook daarvan om die lewe te geniet. Ek sal se ek is meeste van die tyd n ekstrovert. Ek hou van plat op die aarde...