Ierseboer123
Ek leef die lewe, soek iemand om die lewe saam my te leef. Ek's opwindend, doen dinge, baie energie en positief. Geniet my kinders baie.
Netso10
Snaaks hoe mens na die vraag kyk en jy nie self weet wat om hier te skyf nie. N mens wil sekerlik nie alleen wees nie soek daai spesiale persoon aan die sy.