Neels713
Hou van lekker dinge doen. Is goeie geselskap. Standvastig. Netjies. Hardwerkend. Pligsgetrou. Weet om mense met respek te hanteer. Fun
J3838
Ek is n man met my hart op my skouer. What you see is what you get. Ek is n goeie pa, is meeste van die tyd stupid en laf. Ek gee baie liefde en is n peoples person. Leef op n...