Nellie02
Ek is 'n vriendelike avontuurlustige persoon opsoek na iemand wat passies saam my kan deel. 'n Glas rooi wyn en musiek met 'n vuur kan enige probleem weg vat glo ek. Hou van...
Oulikeseekoeiq93
Ek is mal daaroor om ander te laat lag. Ek stel nie belang in seks praatjies nie. God is my alles en die rede dat ek elkedag opstaan en die dag met moed aanpak.