Spookie48
Eerlik, standvastig, betroubaar, lief vir diere, die natuur en buite lewe, lojaal, goeie sin vir humor, lief vir die lewe, glas half vol.
DisekJaco
Hou van als wat lekker is N lekker kampvuur goeie glasie wyn en goeie vriende Braaivleis en kuier saam familie en vriende Hou van swem gym so af en toe as ek tyd kry. Hou van...