OldSpice73
Plain Afrikaner wat hou van my land, my taal, musiek, kosmaak, braai en alles wat Suid-Afrika het om te offer. Werk hard, speel hard. Hou van balans in die lewe. Net so tuis by...
KallieG
Spontane rustige mens wat hou van om saam vriende en familie te kuier. Hou van om vis te vang en golf te speel in my vryetyd.