Romantikus
Gelukige en gemaklike persoon. Glo in liefde en geluk, respek en opregtheid is belangrik. Nederig en maak tyd vir my mede mens. Sal altyd om gee oor diere.
Alikreukel
Persoonlikheid: Eerlik, opreg en hulpvaardig. Ek hou van Musiek, Fliek, Nostalgie. Stokpertjies "Vintage Computers" ou sagteware. 'n Goeie Fliek is sommer net die...