KallieG
Spontane rustige mens wat hou van om saam vriende en familie te kuier. Hou van om vis te vang en golf te speel in my vryetyd.
avontuurtier_631
intelligent, aantreklik, gemotiveerd, passievol, avontuurlustig, lief vir die natuur en buitelewe, diereliefhebber, opreg, eerlik, integriteit en mentaliteit, vertroue,...