Juffrou_2020
Sagte persoon, mal oor honde. Stil van geaardheid. Hou van gesond lewe. Uitry , plekke gaan verken. Hou van iemand wat my kan laat lag.
timeforlaughter
Ek weet wat ek wil he en wat ek nie wil he nie. Ek het goeie sin vir humor. Opregtheid en respek is vooraanstaande eienskappe. Dit is so belangrik om die belangrike dinge in die...