Strandloper
Ek is avontuurlustig maar ook standvastig, spitsvondig maar ook diepsinnig, lojaal en meelewend. Soos baie Suid-Afrikaners, geniet ek die buitelewe en buitemuurse aktiwiteite,...
Natan_424
Ek is 'n baie avonture lustig mens hou van die buite lewe en om nuwe mense te ontmoet. En hou van eerlikheid dis een van die mooiste einskappe 'n mens kan he