Nordika
Ek is introvert Geen kansvatters ASB. Ek is reguit mens . mense hou nie daarvan nie. Moenie eens vra vir snaakse videos of fotos nie, scroll verby. Ek is nie hier net vir...
Outdoorgirlmatix
Ek is mal oor die natuur en buitelewe. 4x4 Ry, Pilanesberg, stap roetes, kamp, piekniek in die veld laat my tick. Ek is romanties en glo in crazy wees en mekaar op die hande...