Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kuier-tydskrif
GEBORG: Maak jou huis mooi met INspire
Inspire promosie

Droom jy van ’n nuwe slaapkamer, luukse handdoeke of ’n moderne nuwe toestel vir jou kombuis?

By INspire weet ons presies hóé goed verandering kan wees en ons maak dit moontlik. ’n Stel vars beddegoed of nuwe handdoeke blaas sommer gou nuwe lewe in ’n ou vertrek.

By INspire is daar iets vir almal, teen ’n prys pasgemaak vir elke sak. Ons reeks kwaliteit huisware sluit beddegoed, handdoeke, reisbagasie, potstelle, eetgerei, en elektroniese toestelle soos mikrogolfoonde, TV’s, skootrekenaars en ketels in.

Die 5-stuk Royal handdoek-stel

5-stuk Royal handdoek-stel
5-stuk Royal handdoek-stel

Bekostigbare INspire kredietfasiliteit

Ons weet ook dat goeie kwaliteit nie ’n fortuin hoef te kos nie, en ons aankopers soek wyd en ver vir net die beste gehalte huisware vir jou en jou gesin. INspire se bekosbare krediet-fasiliteit* maak dit maklik om jou gunsteling produkte te bestel en dit dan in maandelikse paaiemente af te betaal. Al wat jy sou benodig om jou aansoek vinnig en maklik af te handel is ’n kopie van jou ID-dokument, ’n 3-maande betaalstrokie en ’n bewys van adres. 

Open ’n 6 maande RENTEVRYE REKENING en ontvang jou aankope binne 5 werksdae, enige plek in Suid-Afrika.

16-stuk Kyle eetstel + GRATIS GESKENK

 
16-stuk Kyle eetstel + GRATIS GESKENK
16-stuk Kyle eetstel + GRATIS GESKENK


Klink goed! Hoe koop ek?

Daar is 3 maklike maniere om by INspire te koop

1. Koop aanlyn by www.inspire.co.za

2. SMS 30961 en ons bel jou terug

3. Kontak ons inbelsentrum tolvry by 0800 800 038 of 0800 111 211 en ons sal jou help om te koop

 

Betaal-opsies:

Ons betaalopsies maak dit maklik om vir jou inkopies te betaal

•    Krediet- of debietkaart

•    EFT (jy gebruik jou aanlyn-bankdiens om die betaling te maak)

•    Krediet-fasiliteit via maandelikse debietorder


Registreer & WEN met INspire

As jy voor 27 Desember 2019 by www.inspire.co.za registreer, staan jy ’n kans om ’n luukse wegbreek ter waarde van R7,500* plus luukse INspire reisbagasie te wen.

Klik hier om in te skryf.

*Bepalings en Voorwaardes Geld. 

 

 

 

Meer oor:  Promosie  |  Kuier
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.