Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kuier-tydskrif
Geluk aan die Safta-wenners
11 Julie 2018

Die Suid-Afrikaanse Film-en-Televisie-toekennings, ofte-wel SAFTAS, is onlangs in Sun City uitgedeel.

Jill Levenberg, Jarrid Geduld en Daryne Joshua was onder die groot wenners.

Jill en Jarrid is onderskeidelik as die beste aktrise en beste akteur in ’n rolprent aangewys vir hul spel in Ellen Pakkies, Die Ellen Pakkies storie. Daryne, regis-seur van dié fliek is as beste rolprent-regisseur bekroon.

Meer oor:  Daryne Joshua  |  Ellen Pakkies  |  Jill Levenberg  |  Jarrid Geduld  |  Kuier
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.