Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kuier-tydskrif
Toffieappels met whisky-karamel
03 October 2018
toffieappels

BESTANDDELE

3 koppies suiker

1½ koppies water

¼ koppie room, teen kamertemperatuur

2 eetlepels botter, teen kamertemperatuur

1 tot whisky

10 kleinerige appels

1 koppie pekanneute, gekap

10 stewige stokkies vir die samestelling

METODE

Voeg die suiker en water in ’n groterige pot. Roer die suiker tot opgelos en bring tot kookpunt. Moenie weer roer nadat die stroop begin kook het nie. Kook teen hoë temperatuur totdat die stroop begin om goudbruin te verkleur. Verwyder van hitte en roer die room, botter en whisky by met ’n draadklitser. Doop die appels in die warm karamel, laat drup die oortollige karamel af en druk die onderkant van die appels in gekapte neute. Pak op ’n gesmeerde bakplaat of kleefvrye bakpapier om te stol.

Wenk: Hierdie karamel is ook geskik om patats in te prut.

Meer oor:  Karamel  |  Toffieappels  |  Kuier  |  Resepte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.