Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kuier-tydskrif
Waar om Die Spreeus en ander top Afrikaanse shows te kyk
die spreeus

Wil jy geboei wees aan die TV-skerm vir unieke Suid-Afrikaanse stories? Maak dan seker jy besoek Showmax om vermaak te word met van Suid-Afrika se top reekse en flieks.

Jy hou dalk van internasionale reekse oor drake en biljoenêrs, soms is daar egter niks beter as om vasgevang te word in ‘n egte plaaslike storie waarmee jy kan vereenselwig. Selfs al is Afrikaans nie jou huistaal nie, daar is onderskrifte vir jou om die reeks en flieks op Showmax te geniet.

die spreeus
Onverklaarbare, geheimsinnige en bonatuurlike verskynsels kom alles onder die soeklig in Die Spreeus.

Spookstories in Die Spreeus

Onverklaarbare, geheimsinnige en bonatuurlike verskynsels kom alles onder die soeklig in Die Spreeus. As jy die DStv uitsending (sedert 9 April Dinsdae om 20:00) gemis het, kan jy dadelik opvang met die stroomdiens van Showmax. Episodes word ook regsreeks aanlyn uitgesaai, waar jy dit kan kyk of aflaai en later kyk.  Elke episode wys hoe Starling ondersoekeenheid speurders Bas Koorts en Beatrice Mack (gespeel deur Chris Vorster en Monique Rockman) misdaad en misdadigers van ‘n ander wêreld en soms dimensions volg. 

Meer reeks om lief voor te raak

Almal praat oor die shenanigans in die klein karoo dorpie Maanhaardrif.

Bly op hoogte van wat daar gebeur deur Dwaalster te binge kyk.

Vir nog klein-dorpie drama kyk ook Spoorloos en kyk wat gebeur wanneer ou geheime vere bietjie rattle.

In die regsdrama Fynskrif is niemand verhewe bo die wet nie.

Aan die ligterkant sal Jonathan van East Rand jou laat skatterlag in Die Radio Raps Show.

Terwyl Schalk Bezuidenhout deel uit maak van die skreeusnaakse komedie Hotel, waar ‘n groep werkers hul hotel die beste probeer maak.

Daar is ook goeie realiteitsreekse. Gaan na die platteland en soek na liefde in die ou-gunsteling Boer Soek ‘n Vrou.

Kan sy haar destiny in Meerkat Maantuig ontsnap?

Kry popcorn en ‘n sitplek op die rusbank. Showmax het ‘n paar ongelooflike Afrikaanse flieks, wat jou besig sal hou op ‘n Vrydagaand. 

Hierdie maand kan jy uitsien na die bekroonde Meerkat Maantuig. Daar is ook die supernatural tema, hierdie keer in die vorm van ‘n familievloek wat elke Gideon De La Rey vir generasies vermoor. Na die dood van haar pa word die tiener Gideonette gestuur om met haar grootouers te woon. Sy probeer dan wyses kry om te ontsnap van haar inevitable fate. Hierdie fliek het baie goed gedoen by filmfeeste, regoor die wêreld en is belis werd die kyk. 

Nog awesome movies

Die misdaadskrywer Deon Meyer se boek word lewend in die riller Jagveld. Emma vlug wanneer haar paaie met ‘n groep geweldadige moordenaars kruis. As die dogter van ‘n special forces soldaat is sy geen pushover en ‘n speletjie van kat en muis begin.

In Wonderlus is daar ‘n ander tipe drama. Gaste skrik die oggend van ‘n troue wakker en besef iets verskriklik is fout…

In Vaselinetjie soek ‘n meisie na haar identiteit in ‘n ras-verdeelde Suid-Afrika. Die hartroerende storie gaan oor liefde en verlies.

As jy wil lag kyk Kampterrein. Die Fouches gaan altyd na dieselfde vakansieoord en verwag dat niks verander nie. Maar hul gunsteling kamp spot is deur die Khumalos gevat. Dit begin ‘n snaakse gestoei met gevolge.

Hoe kry jy Showmax?

Kry Showmax met ‘n twee weke gratis ervaring. Daarna kos dit jou R99 per maand om duisende reekse, flieks en dokumentêre te geniet.

As jy ‘n DStv Premium-intekenaar is, is die goeie nuus dat Showmax jou nie ‘n ekstra sent sal kos nie.

Gaan net na www.showmax.com/dstv om in te teken en geniet toegang tot Showmax.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.