Word 'n intekenaar
30 dae gratis
Meld aan
Nuus
Eeufees
Winkel
Bedrywe
Akkerbou
Diere
Meganisasie
Tuinbou
Bedryfsake
Veeskool
Bewaringsboerdery
Skoue
Tegnologie
Boereplanne
Wild
Markte
Safex
Veilingspryse
Produksieveilings
BVG-Kompetisie
Kundiges
Leefstyl
Resepte
Wiele
Jou foto
Gesin
Opsitkers
Video
Landbouweekliks
Plase
Grond-oudit
Plaasverkope
Plase te koop
Smalls
Tydskrif
E-publikasies
Nuus
Eeufees
Winkel
Bedrywe
Akkerbou
Diere
Meganisasie
Tuinbou
Bedryfsake
Veeskool
Bewaringsboerdery
Skoue
Tegnologie
Boereplanne
Wild
Markte
Safex
Veilingspryse
Produksieveilings
BVG-Kompetisie
Kundiges
Leefstyl
Resepte
Wiele
Jou foto
Gesin
Opsitkers
Video
Landbouweekliks
Plase
Grond-oudit
Plaasverkope
Plase te koop
Smalls
Tydskrif
E-publikasies
BEAN
12/12
4930
-93,00
CORN
12/12
2170
-37,00
SOYA
12/12
6140
-70,00
SUNS
12/12
5780
35,00
WEAT
12/12
4432
30,00
WMAZ
12/12
2633
-2,00
YMAZ
12/12
2577
-23,00
Kundiges
Soek
Veearts
DR. FAFFA MALAN
70331
keer gelees
Dr. Faffa Malan kan beskryf word as Suid-Afrika se eerste virtuele veearts. Hy beantwoord gereeld allerlei navrae van lesers op Landbou.com se Kundiges-afdeling. Hy is ’n vorige Landboukundige van die Jaar van Landbouskrywers SA en ook bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVASA). Dok Faffa se indeks van sowat 3 500 vrae en antwoorde was teen September 2018 meer as tien miljoen keer gelees. BELANGRIK: Sluit jou eposadres én telefoonnommer in om te verseker dat jou vraag beantwoord word.
Jongste Antwoorde
Kurpers kry slym op hulle lyf
Hoe lyk ‘n bees wat bek-en-klouseer het?
Die invloed van die vervoer van beeste op vleiskwaliteit
Lees Alle Antwoorde
Vra 'n Vraag
Regskenner
BUTCH VAN BLERK
34780
keer gelees
Mnr. Butch van Blerk praktiseer as prokureur en transportbesorger. Hy dien in kommissies van die Departement van Justisie, die Vereniging van Prokureursordes en die Kaapse Wetsgenootskap.
Jongste Antwoorde
Kan die verskillende dele van ’n plaas apart verkoop word?
Betaling aan 'n mede-erfgenaam nie gemaak
Wat is my regte as huurder as ek huis op eie koste verbeter het?
Lees Alle Antwoorde
Vra 'n Vraag
Dierevoeding
VOERMOL
28304
keer gelees
Voermol se span tegniese bestuurders het baie jare se ondervinding in dierevoeding- en boerdery-spesifieke bestuurspraktyke om winsgewendheid te verseker en oplossings te vind vir probleme met veeboerdery op elke plaas. Inligting verskaf moet geensins beskou word as tydige persoonlike advies nie. Dit is die gebruiker se verantwoordelikheid om seker te maak dat beskikbare produkte wel aan individuele vereistes sal voldoen.
Jongste Antwoorde
Voermol Super 18, Voermol LS 33, Voermol SS 200 vir afronding van lammers
Drakrag van Mpumalanga se hoëveld
Groenvoer vir beeste in 'n voerkraal
Lees Alle Antwoorde
Vra 'n Vraag
Finansies
DR. PHILLIP THEUNISSEN
27797
keer gelees
Dr. Philip Theunissen is 'n bekende in landboukringe. Sy onderneming op Bethlehem doen finansiële en forensiese rekenmeesterswerk en bied landbou-ekonomiese dienste aan. Dr. Theunissen is 'n bekroonde landboujoernalis.
Jongste Antwoorde
Vee: Belastingvoordele van standaardwaardes
Die koste van weidinghuur vir wild
Wat is die huidige koste van kuilvoer?
Lees Alle Antwoorde
Vra 'n Vraag
Grondghoeroe
DR. EDUARD HOFFMAN
24307
keer gelees
Dr. Eduard Hoffman is hoof van die departement grondkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy is die sameroeper van 'n span wat vrae oor hierdie onderwerp beantwoord.
Jongste Antwoorde
Verbouing van pekanneutbome
Tamaties in hidroponiese stelsel raak swart
Hoekom is my vye binne droog?
Lees Alle Antwoorde
Vra 'n Vraag
Chemikaliee
DR. GERHARD VERDOORN
18055
keer gelees
Dr. Gerhard Verdoorn is die direkteur van die Griffon-gifinligtingsentrum en ’n konsultant vir die landbou-chemiese bedryf. Hy gee raad oor verantwoordelike plaagbestryding en die vergiftiging van mense en natuur.
Jongste Antwoorde
Beheer van Lippia javanica (Beukesbossie)
Kan jy afvalwater by ‘n abattoir herwin vir besproeiing?
Bestryding van riete in dam
Lees Alle Antwoorde
Vra 'n Vraag
Onkruid
DR. CHARLIE REINHARDT
2545
keer gelees
Dr. Charlie Reinhardt is 'n kenner op die gebied van onkruide, uitheemse indringerplante, probleemplante, onkruiddoders, dekgewasse en ander plante vir onkruidbeheer en hy gee raad oor metodes om onkruid te bestry. Dr. Reinhardt is dekaan van die Villa Akademie. http://www.villaacademy.co.za/
Jongste Antwoorde
Hoe gemaak om kweekgras in ‘n granaatboord te beheer?
Beheer van waterharpuis, veral in vleilande
Indringer plante op Hoeveld
Lees Alle Antwoorde
Vra 'n Vraag