Meer oor: "wild"

Wild
Skop vir jou 'n besliste plek oop in die mark, sê wildteler
Skop vir jou ’n besliste plek oop in die mark, en luister dan na daardie einste mark se behoeftes. Dís die sleutel tot mnr. Warrick Barnard, mede-eienaar van Woody Cape Wildlife naby Salem en nasionale Wildboer van die Jaar, se sukses as wildteler.

Wild
Geskil oor buffels dalk eersdaags bygelê
Buffeleienaars is gereed om die strydbyl met die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery se direktoraat dieregesondheid neer te lê en vra selfs wat gedoen moet word om die staat se veterinêre prosedurele kennisgewing (VPN) vir die risikobekamping van buffelsiektes in Suid-Afrika weer in te stel.