100 000 reeds by skole in W-Kaap ingeskryf vir 2019

Debbie Schäfer, Wes-Kaapse minister van onderwys. Foto: Deon Raath
Debbie Schäfer, Wes-Kaapse minister van onderwys. Foto: Deon Raath

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) het reeds meer as 100 000 aansoeke vir die 2019-skooljaar ontvang.

Debbie Schäfer, Wes-Kaapse LUR van onderwys, sê in ’n verklaring die WKOD het vroeër vanjaar ’n nuwe aanlyn funksie bekend gestel vir ouers om aansoeke om toelating by openbare skole te help naspoor. Dit is gedoen om die druk te verlig weens die hoë volume navrae oor aansoeke om toelating.

Die funksie stel die ouer of voog in staat om via die WKOD se webtuiste na te gaan of ’n aansoek wat by ’n skool ingedien is, op die stelsel vir die bestuur van inligting oor toelatings by skole (SAMI) verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos