WAARSKUWING: HIERDIE BERIG BEVAT 'N FOTO WAT SENSITIEWE LESERS KAN ONTSTEL.
’n Jong man van Noordwes het Sondagaand verskeie meswonde opgedoen toe twee mans hom op ’n kleinhoewe in Marikana aangeval het.
Albert Maritz (18) was omstreeks 18:00 alleen in die huis op die kleinhoewe toe hy glas hoor breek het.