Deel

2 in hof weens wrede aanval op renosterskuiling

Foto ter illustrasie. Foto: Mike Hutchings, Reuters
Foto ter illustrasie. Foto: Mike Hutchings, Reuters

Twee mans wat verbind word met die aanval op die Thula-Thula-toevlugsoord vir weesrenosters in die noorde van KwaZulu-Natal sal Vrydag in die hof in Ermelo verskyn op aanklag van die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie.

Kapt. Carla Prinsloo, polisiewoordvoerder, sê die twee mans van onderskeidelik 36 en 33 jaar oud is Dinsdag laatmiddag op die pad tussen Piet Retief en Ermelo in hegtenis geneem.

’n .458-jaggeweer is onder die enjinkap van die Toyota-dubbelkajuitbakkie gekry. Hulle was vermoedelik op pad na Gauteng.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 162/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos