2 polisielede vas oor dwelms by grenspos

Twee polisiemanne van die Jeppes Reef-polisiekantoor in Mpumalanga is Woensdag deur die Valke in hegtenis geneem vir beweerde dwelmhandel en die beweerde besit van onwettige vuurwapens.

Die ondersoek teen die twee, Macdonald Skhumbuzo Masilela (32) en Silas Sibusiso Shabangu (41), is glo al geruime tyd aan die gang. Die ondersoek is begin nadat die Valke inligting gekry het oor hoe die twee polisiemanne na bewering gehelp het om dwelms deur die Jeppes Reef-grenspos tussen Suid-Afrika en Swaziland te smokkel.

Die verdagtes is op borgtog van R1 000 elk vrygelaat. Masilela se saak is tot 7 Maart vir verdere ondersoek uitgestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.64
-0.2%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,791.21
+0.1%
Silwer
20.61
-0.3%
Palladium
2,198.81
-2.0%
Platinum
941.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos