Hannah, Susan en Courtney: Uitsluitsel kom in hofsake

Vernon Witbooi, Geraldo Parsons, Eben van Niekerk en Nashville Julius sit in die beskuldigdebank in die hooggeregshof in Kaapstad tydens die verhoor. Foto: Jaco Marais
Vernon Witbooi, Geraldo Parsons, Eben van Niekerk en Nashville Julius sit in die beskuldigdebank in die hooggeregshof in Kaapstad tydens die verhoor. Foto: Jaco Marais

Die familie en vriende van die vermoorde Hannah Cornelius sal vandeesweek uitsluitsel kry oor of die mans wat van haar moord aangekla is, skuldig bevind word.

Regter Rosheni Allie sal Woensdag haar uitspraak lewer in die saak teen Vernon Witbooi, Geraldo Parsons en Eben van Niekerk. Hulle staan tereg op aanklag van die moord en verkragting op Cornelius. Hulle staan ook tereg op vier aanklagte van roof met verswarende omstandighede, drie aanklagte van menseroof en een aanklag van poging tot moord. Hulle ontken skuld op al die aanklagte.

Die vierde beskuldigde, Nashville Julius, staan net tereg op twee aanklagte van menseroof en twee aanklagte van roof met verswarende omstandighede. Hy ontken skuld op al die aanklagte teen hom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos