Alledaagse lewe spesiaal gemaak

’n Fontein voor ons deur, Marita van der Vyver, TAFELBERG, R200
’n Fontein voor ons deur, Marita van der Vyver, TAFELBERG, R200

Marita van der Vyver is al dekades lank die stem van my geslag. Ek ken meer as een vrou wie se familielede of kêrels gevra het of dit húlle is wat Griet skryf ’n sprokie onder ’n skuilnaam geskryf het, want Van der Vyver het die tydsgees so presies reg vasgevang.

Met haar daaropvolgende werk glo ek het sy dit steeds reggekry om stories te skryf waarby talle vroue aanklank vind, nie omdat sy ontvlugting skryf nie, met onrealistiese helde en gebeure nie, maar omdat sy bevestigend skryf.

Haar nie-fiksie pas netjies in haar oeuvre. In ’n sekere sin is dit ’n aanvulling van haar romans, wat dikwels sterk outobiografiese elemente bevat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos