Baan nou met beter geriewe heropen

Van links besigtig Gert Bam, die Kaapse stadsraad se direkteur van sport, ontspanning en geriewe, Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, en Theresa Jo, kunstenaar, ’n beeldhouwerk by die Groenpunt-atletiekbaan. Dié kunswerke van J
Van links besigtig Gert Bam, die Kaapse stadsraad se direkteur van sport, ontspanning en geriewe, Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, en Theresa Jo, kunstenaar, ’n beeldhouwerk by die Groenpunt-atletiekbaan. Dié kunswerke van J

KAAPSTAD. – “ ’n Historiese plek waar alle Kapenaars bymekaar kan kom.”

Dít is hoe Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, Saterdag die heropening van die opgeknapte Groenpunt-atletiekbaan oorkant die Kaapstad-stadion beskryf het.

Sy het die baan bekend gestel as deel van die Groenpuntse stadspark. ’n Nuwe klubgebou, asook kleedkamers, sitplekke en ryvlakke vir rolstoele is onder meer by die terrein met sy veeldoelige sportgeriewe aangebou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos