Dié pasiënte se opname is glo traumaties

KAAPSTAD. – Angswekkend, kommerwekkend, traumaties, isolerend en emosioneel pynlik.

Dít is hoe die meeste skisofrene wat psigotiese simptome ervaar en die eerste keer in Suid-Afrikaanse psigiatriese hospitale opgeneem word, dié opname beskryf.

Die navorsing hieroor, onder leiding van Yumna Zubi, ’n kliniese sielkundige, het in die South African Journal of Psychiatry verskyn. Die persoonlike ervarings van mense in psigiatriese hospitale – veral staatsinstellings – is nog nie baie nagevors nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.11
+1.7%
Rand - Pond
21.16
+1.3%
Rand - Euro
18.74
+0.9%
Rand - Aus dollar
12.14
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
994.87
-1.7%
Palladium
1,650.09
+0.1%
Goud
1,936.12
+0.4%
Silwer
23.77
+0.2%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,723
+0.4%
Alle aandele
79,817
+0.4%
Hulpbronne 10
75,130
-0.9%
Industriële 25
102,508
+0.2%
Finansiële 15
16,555
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos