Groenpunt-geskiedenis herlewe

Een van die beelde wat in Groenpunt te sien is.
Een van die beelde wat in Groenpunt te sien is.

Tien openbare kunswerke wat die geskiedenis van die ou Groenpuntbaan in Kaapstad uitbeeld, is onlangs onthul. Dit is deel van die opgraderingsprojek vir die sportgeriewe rondom die ou baan.

Die werke is ontwerp en geskep deur Teresa Jo en CP Wessels, ontwerpers verbonde aan die Artvark-galery in Kalkbaai, en wentel om ’n aantal temas wat die terrein en sy geskiedenis die afgelope 400 jaar verbeeld, soos die Anglo-Boereoorlog, die Kaapse Klopse en ’n sportgeskiedenis wat van die 18de eeu tot vandag strek. Buiten ’n sentrum vir Kaapstadse sportaktiwiteite deur die eeue, het die ou Groenpunt-baan ook gedien as plek van aanhouding vir Boere-krygsgevangenes en as terrein vir optogte deur die Kaapse Klopse. Hierdie silhoeët-kunswerke by die ingang van die klubhuis beeld klopse, ’n Boere-kryger en onder andere rugbyspelers, krieketspelers, atlete en fietsryers uit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos