Deel

Hegte egpaar bo-op mekaar geskiet

Die plaashuis in Bainsvlei, Bloemfontein, waarin die Swanepoel-egpaar gemartel is voordat hulle vermoor is.  
 Foto: Conrad Bornman
Die plaashuis in Bainsvlei, Bloemfontein, waarin die Swanepoel-egpaar gemartel is voordat hulle vermoor is. Foto: Conrad Bornman

Die Swanepoel-egpaar van Bainsvlei, Bloemfontein, is bo-op mekaar doodgeskiet: Eers Toon (72) en toe sy vrou, Rienie (70).

Die egpaar, wat baie geheg was aan mekaar, was by hul dood ineen verstrengel. Hul lyke is met doringtakke toegepak.

’n Rower het van Rienie se beskuit gestaan en eet terwyl hy toegekyk het hoe sy makker die egpaar in die kop skiet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.06
+1.3%
Rand - Pond
22.20
+1.0%
Rand - Euro
19.64
+1.1%
Rand - Aus dollar
12.11
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
984.26
-0.1%
Palladium
1,433.44
-0.6%
Goud
2,001.62
+1.6%
Silwer
23.19
+0.9%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos