Die oeuvre van Hennie Aucamp bestaan uit kortverhale, gedigte, kabarettekste, aforismes, memories, briewe en ego-dokumente, ’n kulturele geheue uit ’n onbeskaamd persoonlike invalshoek.
Dit is ’n groot, verwikkelde, skepping wat oor jare ontstaan het. Kenners, kollegas en kollegas bring aan hom hulde.