Leser op reis deur SA geneem

Ingrid Winterbach Foto: leanne stander
Ingrid Winterbach Foto: leanne stander

Die skilderskrywer Ingrid Winterbach, vanjaar die wenner van die Hertzogprys vir haar tiende roman, Die aanspraak van lewende wesens, is in 2004 ook met dié prys vir die roman Niggie bekroon.

Hiermee word haar naam gevoeg by ’n lys van skrywers wat hierdie prestigeprys meer as een keer vir prosa gewen het. Hulle is onder andere D.F. Malherbe, Karel Schoeman, Etienne Leroux en Etienne van Heerden.

“Die prys is uiteraard vir my ’n báie groot eer,” sê Winterbach. “Ek was dit nouliks die eerste keer te wagte, laat staan nog ’n tweede keer. Ek sal nog moet sien wat dit vir my met verloop van tyd beteken, maar geen prys kan ongelukkig op die duur die angstigheid van die lyf hou nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
19.80
+0.2%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,847.78
+0.1%
Silwer
21.74
-0.1%
Palladium
1,987.00
+0.9%
Platinum
959.00
+0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos