AfriForum verwelkom hofuitspraak oor Zuma, SAOG

Ben Freeth, een van die Zimbabwiese boere wat die aansoek gebring het. Foto: Verskaf
Ben Freeth, een van die Zimbabwiese boere wat die aansoek gebring het. Foto: Verskaf

AfriForum het die konstitusionele hof se uitspraak verwelkom dat oudpres. Jacob Zuma onregmatig opgetree het toe hy vroeër saam met ander staatshoofde die tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) opgeskort en ontbind het.

Die hof het Dinsdag in die saak ten gunste van ’n groep Zimbabwiese boere beslis wat deur AfriForum bygestaan is.

Volgens die organisasie het Zuma se onregmatige optrede die boere wie se grond sonder vergoeding deur die Zimbabwiese regering onteien is, ontneem van hul reg om deur die tribunaal vergoeding te eis. Dié tribunaal het toe reeds bevind dat die onteiening van grond sonder vergoeding deur die regime van oudpres. Robert Mugabe rassisties en onwettig was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.73
-1.2%
Rand - Pond
19.95
-0.9%
Rand - Euro
17.10
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.37
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,764.64
-0.0%
Silwer
19.21
-0.0%
Palladium
1,954.50
+0.8%
Platinum
861.50
-0.8%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,725
+1.3%
Alle aandele
65,805
+1.2%
Hulpbronne 10
60,860
+2.4%
Industriële 25
81,131
+1.0%
Finansiële 15
14,439
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos