Joernaal ‘antwoord op historiese geheueverlies’

Prof. Jaap Steyn (middel) by die bekendstelling van sy boek Afrikanerjoernaal: 'n vervolgverhaal in 365 episodes, die hersiene FAK-publikasie, die naweek in Bloemfontein. Prof. Naomi Morgan, hoof van die departement Frans aan die Universiteit van die Vrystaat, en dr. Danie Langer, besturende direkteur van die FAK, staan weerskante van Steyn.Foto: Marietjie Gericke

Prof. Jaap Steyn se hersiene FAK-publikasie, Afrikanerjoernaal:’n vervolgverhaal in 365 episodes, bied ’n beslissende antwoord op die krisis van historiese geheueverlies deurdat hy drie eeue se geskiedenis tot maklik leesbare eenhede georden het.

“Hy bestudeer en peil ook terselfdertyd daarin die dieptes van die historiese strome en dui rigting aan.”

So het dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, Saterdag in Bloemfontein gesê waar hy oor die onderwerp “Die mag van vernedering en die krag van vryheid,” gepraat het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 436/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.97
-0.3%
Rand - Pond
19.77
+0.5%
Rand - Euro
16.79
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,815.59
+0.0%
Silwer
21.64
+0.0%
Palladium
2,092.50
+1.8%
Platinum
962.00
+0.6%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,075
+0.1%
Alle aandele
69,782
+0.1%
Hulpbronne 10
72,710
-0.1%
Industriële 25
77,834
+0.1%
Finansiële 15
15,986
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos