Aguma kry pak by Skoor oor SAUK-dokumente

James Aguma, waarnemende uitvoerende hoof van die SAUK. Foto: Jan Gerber
James Aguma, waarnemende uitvoerende hoof van die SAUK. Foto: Jan Gerber

Die SAUK het weer met sy ou truuk om dokumente te laat verdwyn, of om dit ter elfder ure te voorskyn te bring, vorendag gekom toe hy Woensdagoggend voor die staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) verskyn het.

Dit is juis “vermiste dokumente” wat tot die vergadering gelei het. Die ouditeur-generaal (OG) het onreëlmatige en verkwiste en vrugtelose besteding van R5,1 miljard by die openbare uitsaaier geidentifiseer, maar dit kan meer wees, omdat die ondersteunende dokumente nie beskikbaar was nie.

Die ad hoc-komitee wat die SAUK-raad ondersoek, wie se verslag Maandag by die Nasionale Vergadering ter tafel gelê is, moes ook omtrent tande trek om dokumente by die SAUK te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos