Alzheimer se siekte: ’n Liefdesverhaal

Ter illustrasie.Grafika: Grafika24
Ter illustrasie.Grafika: Grafika24

Vandeesmaand word wêreldwyd bewustheid geskep van Die Groot Vergeet. Willemien Brümmer vertel die verhaal van ’n paartjie wat nie toegelaat het dat Alzheimer se siekte hulle skei nie.

Dis asof hulle ’n stadige-aksie-hemelvaart beleef. In hul eie wolkie wat elke dag ’n bietjie verder is van hier; ’n kokon met ’n taal van sy eie waar jy nie name, gesigte of afsprake hoef te onthou nie.

Vir hul dogter was dit soms die ergste dat sy begin het om haar ma en pa te vergeet. Partykeer in haar drome praat sy op hul begrafnisse en sy probeer deur die mis in haar eie brein breek om hulle te onthou soos hulle altyd was: Mev. X, haar blymoedige ma wie se naam blydskap beteken; die mees onbaatsugtige mens in die Kaap. Prof. X, haar pa met sy ensiklopediese geheue, wat ses tale vlot kon praat. Die wetenskaplike vir wie Wiskunde, naas Afrikaans, sy moedertaal was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.19
-0.1%
Rand - Pond
19.84
-0.3%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,812.74
+0.1%
Silwer
21.46
+1.6%
Palladium
1,974.00
+1.4%
Platinum
944.50
-0.1%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,461
+0.8%
Alle aandele
69,170
+0.8%
Hulpbronne 10
71,952
+1.7%
Industriële 25
77,136
+0.1%
Finansiële 15
15,854
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos