Alzheimers: Tekens en behandeling daarvan

Hoewel daar geen geneesmiddel vir Alzheimers is nie, kan behandeling help met die vertraging van simptome.     Foto: iStock
Hoewel daar geen geneesmiddel vir Alzheimers is nie, kan behandeling help met die vertraging van simptome. Foto: iStock

Geheueverlies is taamlik algemeen onder seniors, dus is dit dikwels moeilik om die erns van die saak vas te stel indien iemand dit ervaar.

As jy in ’n vertrek kom en vergeet wat jy daar wou doen, of aanhoudend na jou sleutels soek, beteken dit nie noodwendig dat jy simptome van Alzheimer se siekte toon nie.

Daar is baie faktore wat geheueverlies kan veroorsaak, waaronder stres, moegheid, angstigheid, depressie en sekere medikasies. Dit word gewoonlik beskryf as korttermyngeheueverlies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 3/0
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Moroka Swallows 2
Cape Town City 2
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.97
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.21
+0.4%
Silwer
20.50
-0.9%
Palladium
2,258.50
+0.7%
Platinum
938.00
-0.7%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos