Angus erken sy Farrell-besluit was verkeerd

England's Owen Farrell tackles South Africa's Andre Esterhuizen during the Autumn International match at Twickenham Stadium, London. (Photo by Adam Davy/PA Images via Getty Images)
England's Owen Farrell tackles South Africa's Andre Esterhuizen during the Autumn International match at Twickenham Stadium, London. (Photo by Adam Davy/PA Images via Getty Images)

Die Australiese skeidsregter Angus Gardner erken hy moes Engeland se Owen Farrell gestraf het vir sy omstrede duikslag op die Springbok-senter André Esterhuizen.

Gardner het besluit die ooglopende skouerloop was binne die reëls en het die Bokke daarmee van ’n kans beroof om die toets op Twickenham vroeër vandeesmaand moontlik met ’n strafdoel te wen. Engeland het met 12-11 geseëvier.

Rugby365 berig Gardner, wat Sondagaand deur Wêreldrugby as skeidsregter van die jaar vereer is, het hom ná die toekenningsgeleentheid in Monaco op die Will Greenwood-poduitsending oor die voorval uitgelaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos