Angus laat Bok-ondersteuners rooi sien

Daardie skouerloop . . . Owen Farrell duik vir André Esterhuizen. Foto: Getty Images
Daardie skouerloop . . . Owen Farrell duik vir André Esterhuizen. Foto: Getty Images

Springbok-ondersteuners het ’n nuwe vyand nommer een.

In 2011 het die Kiwi Bryce Lawrence hulle warm onder die kraag gehad met sy beslissings in die Wêreldbeker-kwarteindstryd teen die Wallabies.

Twee jaar later het die omstrede Fransman Romain Poite se oordeel hom in die steek gelaat met die Bismarck du Plessis-flater in Auckland toe die Bokke met die All Blacks kragte gemeet het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 155/2
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos