Aussies neem wraak teen Engeland

Dit was ’n fisieke, emosionele wedstryd tussen Australië en Engeland Woensdag in Newcastle, Australië. Kim Ravaillion van die Aussies wen balbesit voor ’n aanstormende Jade Clarke van die Rose.Foto: Getty Images
Dit was ’n fisieke, emosionele wedstryd tussen Australië en Engeland Woensdag in Newcastle, Australië. Kim Ravaillion van die Aussies wen balbesit voor ’n aanstormende Jade Clarke van die Rose.Foto: Getty Images

Australië se netbalspan het Woensdag wraak geneem vir die afneem van sy Statebond-goud.

Die netbaltoets teen Engeland in die Vierhoekige reeks in Newcastle, Australië, was die eerste herontmoeting sedert die Britte in April vanjaar op die Statebondspele in die Goudkus, Australië, die goue medalje by die Aussies afgeneem het. Die telling was toe 52-51.

Dit was Woensdag weer ’n opwindende kragmeting, met die tuisspan wat hom deeglik laat geld het om met 52-47 te wen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.62
+0.7%
Rand - Pond
19.73
+0.5%
Rand - Euro
16.74
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,860.83
+0.5%
Silwer
22.39
+1.7%
Palladium
2,043.50
+1.1%
Platinum
958.50
+0.8%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,630
+1.0%
Alle aandele
70,197
+1.0%
Hulpbronne 10
76,993
+0.7%
Industriële 25
75,625
+0.7%
Finansiële 15
16,159
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos