Belegging in ’n huis klop inflasie net-net

Huispryse gaan dalk in 2018 effens vinniger styg as in 2017 danksy sterker ekonomiese groei.
Huispryse gaan dalk in 2018 effens vinniger styg as in 2017 danksy sterker ekonomiese groei.

As jy in residensiële eiendom belê het, het jy in 2017 toe wél inflasie geklop, maar net met ’n haarbreedte. Dis nou as ’n mens slegs kyk na kooppryse en nie moontlike huurinkomste of die koste van instandhouding, eiendomsbelasting en dienste in ag neem nie.

FNB se hersiene huisprysindeks vir Desember toon dat huispryse in nominale waarde (dus die huidige randwaarde) met 5,1% gegroei het, en in reële waarde met 0,4%. Die reële groei wys met hoeveel ’n gemiddelde eiendomsbelegging inflasie geklop het.

In die eerste maand van 2018 het huispryse nominaal met 4,7% gegroei. Die inflasiekoers vir Januarie is nog nie bekend gemaak nie, maar as dit soos in Desember ook 4,7% is, sal dit beteken huispryse het inflasie nié geklop nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.85
-0.1%
Rand - Pond
19.91
-0.3%
Rand - Euro
16.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,855.95
+0.5%
Silwer
21.92
+0.8%
Palladium
2,034.00
+3.3%
Platinum
969.00
+1.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,758
+1.2%
Alle aandele
68,366
+1.2%
Hulpbronne 10
74,291
+2.4%
Industriële 25
73,243
+0.4%
Finansiële 15
15,923
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos