Bemark jou huis só in die digitale era

Bemark jou eiendom doeltreffend aanlyn om kopers se aandag te trek. Foto: iStock
Bemark jou eiendom doeltreffend aanlyn om kopers se aandag te trek. Foto: iStock

Digitaal is ’n gonswoord van die wêreld waarin ons lewe.

Baie alledaagse take, van die opdatering van jou debietorders tot inkopies, het nou verskuif na die wêreld in jou rekenaar, slimfoon of tablet. Hoekom sal die verkoop van jou eiendom dan anders wees?

“In vandag se mark sal die meeste kopers eers aanlyn na ’n eiendom kyk voordat hulle die moeite doen om dit self te gaan besigtig. Verkopers wat nie seker maak dat hul eiendom behoorlik aanlyn bemark word nie, laat die ware bemarkingspotensiaal van hul eiendom drasties afneem,” sê Adrian Goslett, streeksbestuurder en uitvoerende hoof van Re/Max Suider-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
19.89
-0.3%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,857.63
+0.6%
Silwer
22.01
+1.2%
Palladium
2,025.50
+2.8%
Platinum
971.00
+1.3%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,838
+1.4%
Alle aandele
68,467
+1.3%
Hulpbronne 10
74,504
+2.7%
Industriële 25
73,203
+0.4%
Finansiële 15
15,982
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos