Deel

Benderoman is briljant

Nathan Trantraal se aangrypende vertaling van Jason Reynolds se vuishou-in-die-maag-jeugroman oor die stedelike straatkultuur van geweld, dwelms, bendes en wraak sal ‘jong’ én ‘ou’ volwassenes – eintlik enigiemand wat kraakvars letterkunde kan waardeer – verbyster, skryf Marita van der Vyver.

Lang pad onnetoe deur Jason Reynolds, vertaal deur Nathan Trantraal. Uitgewer: Lapa. Prys: R180.

‘Briljant” is ’n woord wat ’n resensent so spaarsaam soos wierook behoort te gebruik, anders hang die lofwolke naderhand so swaar in die lug dat ’n potensiële leser bedwelm kan raak. Maar soms, net soms, kry jy te doen met ’n projek waar ander woorde tekort skiet. Vir Lang pad onnetoe kan ’n mens minstens drie wierookstokkies aansteek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 157/5
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.23
+0.2%
Rand - Pond
23.90
+0.3%
Rand - Euro
20.57
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.84
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,033.32
+0.7%
Palladium
1,412.13
+0.4%
Goud
1,963.15
+0.1%
Silwer
23.59
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos