‘Beste tyd lê nog vir Oscar voor,’ sê pa op sy verjaardag

Oscar Pistorius Foto: Alet Pretorius
Oscar Pistorius Foto: Alet Pretorius

“Die beste tyd in Oscar Pistorius se lewe lê nog vir hom voor. Vertrou op jou Hemelse Vader en onthou: Jy was al sy kind sedert die dag dat jy gebore is.”

Dit is wat Henke Pistorius Donderdag vir sy seun op sy 32ste verjaardag wil sê.

Die voormalige Paralimpiese atleet dien tans tronkstraf van 13 jaar in die Atteridgeville-gevangenis naby Pretoria uit nadat hy sy vriendin, Reeva Steenkamp (29), op Valentynsdag in 2013 doodgeskiet het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 280/9
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.82
-0.1%
Rand - Pond
19.45
-0.3%
Rand - Euro
16.77
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.97
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,825.10
-0.1%
Silwer
21.25
+0.5%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
908.50
-0.3%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.6%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.7%
Industriële 25
80,203
+4.7%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos