Bewys van grondeienaarskap ’n tameletjie

Die groep Khoi- en San wat Donderdag Gansbaai besoek het, is van links Thomas Deutschen, Khoi-gemeenskapsleier van Gansbaai, Frederick Pier, Nama-gemeenskapsleier van Upington, Stanley Peterson, Griekwaleier en partyleier van die Khoisan Revolusieparty van Upington, Geraldo Korporaal, ’n !Khomanisan- jeugdige van Upington en Piet Berends,     !Khomanisan-kultuurleier van Upington.Foto: Anena Burger

Sydney Opperman se brief (26.04) oor die Khoisan/Khoi-San-benaming ensovoorts is ’n baie logiese en aktuele redenasie rondom die sogenaamde identiteit van dié groepering.

Dit is hoog tyd dat iemand dié kwessie te berde bring.

Die verifikasie van die oorsprong van alle groeperings in Suid-Afrika is, wat my betref, uiters belangrik in die hele gronddebat en herverdelingsproses. Herkoms, migrasie en tydlyne is kernfaktore hierin. Aanspraak op eienaarskap van grond bloot op “inheemsheid” en wat geskiedskrywers daaroor sê, hou nie steek nie. Dit is twyfelagtig en daar is selfs onder geskiedskrywers, antropoloë en andere nie eens­gesindheid hieroor nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bulls 12
Pumas 19
besig om te laai... Regstreeks
Royal AM 0
Orlando Pirates 2
Rand - Dollar
15.64
+0.5%
Rand - Pond
19.72
+0.5%
Rand - Euro
16.75
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,852.98
+0.1%
Silwer
22.07
+0.2%
Palladium
2,072.30
+2.5%
Platinum
956.20
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos