Bill en Hillary Clinton deel verhoog met Caster

Oudpres. Bill Clinton van Amerika Foto: AP
Oudpres. Bill Clinton van Amerika Foto: AP

Oudpres. Bill Clinton van Amerika, en sy vrou, Hillary, voormalige minister van buitelandse sake en presidentskandidaat, sowel as David Cameron, die voormalige Britse premier, praat volgende maand op ’n beraad in Johannesburg waar die goedkoopste kaartjies byna R7 000 kos.

Op die Discovery-leierskapberaad, wat op 1 November in Sandton plaasvind, gaan “wêreldkwessies binne ’n plaaslike konteks bespreek word,” luidens bemarkingsdokumente.

Die geleentheid word bemark as ’n byeenkoms waar “die wêreld se mees briljante denkers hul leierskapstrategieë en insigte oor kwessies soos sake, ekonomie, regering en wetenskap deel.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.59
+0.9%
Rand - Pond
19.69
+0.6%
Rand - Euro
16.70
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.14
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,860.92
+0.5%
Silwer
22.33
+1.4%
Palladium
2,054.00
+1.6%
Platinum
956.00
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,869
+1.4%
Alle aandele
70,450
+1.4%
Hulpbronne 10
77,191
+0.9%
Industriële 25
75,869
+1.0%
Finansiële 15
16,255
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos