’n Binnelanders-akteur is Woensdagaand in ’n gewapende rooftog in Midrand, Gauteng, aangehou.
Clint Brink was saam met sy vrou, Steffi, by ’n Engen-vulstasie in Midrand toe die rowers toegeslaan het.
Vier mans het die egpaar en ander klante in die Woolworths-tak met ’n wapen aangehou en gedreig.